+25
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Lyme Road South, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Milkwood Way is ’n lieflike grasdakhuis in die kusdorp St. Francisbaai en dit bied 2 basiese, gerieflike selfsorgkothuise. Die perseel is slegs 500 m van die winkels, restaurante en koffiewinkels af, en 1,2 km vanaf die strand.

Die 2 kothuise, Berry Kothuis en Milkwood Kothuis, het elk ’n aparte ingang. Berry Kothuis is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 2 gaste op ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort, en ’n kombuisie met ’n mikrogolf, ketel en broodrooster. Die kothuis het ’n veranda buite.

Milkwood Kothuis is op die grondverdieping en beskik oor ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort en kombuisie met ’n yskas, mikrogolf en ontbytkroeg. Die kothuis het toegang tot ’n buitebraai-area. Albei kothuise beskik oor volledige DStv en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paula N
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Perfect. All we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Dani V
5.0
Beslis aan beveel. Awesome! Will use again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Groot bederf! Ons het op die tippie bespreek en na 7 nm daar aangekom, maar is ingewag en hartlik ontvang. Selfs in die donker het ons dit maklik en s...
Sien meer
Aug 2025
Mawande N
Saam met lewensmaat
4.2
Perfect and private. I had a pleasant and private stay at Milkwood Way with a beautiful garden. The property is close to all amenities;...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Katja O
Saam met lewensmaat
3.8
Comfortable but very stuffy. Comfortable but very stuffy. The bathroom windows didn't fully open, so there was no airflow even with the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Lyme Road South, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Lyme Road South, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26d459c2399c591ee6e9c48c51152fdc3e29f5284deab93a8e06640a391abcd74a78af52b2112c28059868cfe572f18ec93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 20 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163245897896 24.82444425582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang