+8
Selfsorg in Mill Park

Mill Park Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Renate W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtig en rustig. Pragtig en rustig. Kommunikasie was goed. Woonstel is ruim en jy het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het blyplekkie baie gerieflik, netjies en skoon gevind. Ons het baie lekker gebly, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm O
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Geen probleme hier nie, die eiendom is absoluut ideaal. Ek was net vir 2 aande daar gewees en sou beslis langer gebly het as ek nie alreeds ander planne gehad het nie. Die plek is baie stil, netjies, naby aan alles wat jy nodig het en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Great. Very quiet and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek. Was baie privaat, alles wat mens nodig gehad het vir 'n aand oorbly na 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik en netjies. Baie netjies en alles wat jy nodig het vir oorblyfgerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leisel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Comfortable meets all expectations. I stayed a few times, halfway house for work. Home-from-home feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very pleasant. We arrived to a clean, spacious and well kitted out accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf
4.6
Jun 2026

Heerlik sal hier oorbly as in PE moet oornag. Bly elke keer lekker. Dis veilig en privaat. Alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Walton Road, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94206c9a6e59ebe62ce9c73b1d3324abb84a7f3fbfe2055c447faa63b2961272b23af92f89dcb18ce7553841c3bd1d533895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 5 Walton Road Gqeberha 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9631581 25.5923695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang