+8
Selfsorg in Mill Park

Mill Park Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wilhelm O
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Geen probleme hier nie, die eiendom is absoluut ideaal. Ek was net vir 2 aande daar gewees en sou beslis langer gebly het as ek nie alreeds ander planne gehad het nie. Die plek is baie stil, netjies, naby aan alles wat jy nodig het en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Great. Very quiet and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek. Was baie privaat, alles wat mens nodig gehad het vir 'n aand oorbly na 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik en netjies. Baie netjies en alles wat jy nodig het vir oorblyfgerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leisel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Comfortable meets all expectations. I stayed a few times, halfway house for work. Home-from-home feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very pleasant. We arrived to a clean, spacious and well kitted out accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf
4.2
Apr 2026

Die woonstel is soos huis weg van huis. Ek het lekker gebly en sal weer daar oorbly. Die binnekant van die huisie is pragtig netjies. Voorstelle: Die hondehopies van die hoofhuis word nie skoongemaak nie en veroorsaak 'n aaklike reuk, en op 'n snikhete dag lok dit ook vlieë. Die WiFi was opgestel vir die TV en ek het daarvan gebruik gemaak. Ek moes egter van my eie WiFi gebruik maak vir rekenaar en foon gebruik waar daar nie 'n inligtingsblaadjie beskikbaar was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Beautiful neighbourhood, clean, comfortable, cozy. Landlord went out of his way to provide extra necessities we inquired about separate from what is normally provided, with no fuss or extra charge. Very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leisel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Perfect stop over! Is a perfect stop over. Will be back! Everything you need at the end of a work day. Clean, neat, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaar. Baie lekker gebly. Skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Walton Road, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94206c9a6e59ebe62ce9c73b1d3324abb84a7f3fbfe2055c447faa63b2961272b23af92f89dcb18ce7553841c3bd1d533895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 5 Walton Road Gqeberha 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9631581 25.5923695

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang