Miller's Mile

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly. We had a wonderful stay at Miller's Mile. It's a very well equipped, nicely furnished and clean apartment. We would definitely come back if we're in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful, peaceful, central. Such an amazing, beautiful stay. This is now our go-to for all our Pretoria trips. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Stylvol, warm en fyn detail. Dit was een van ons rustigste en warmste verblyf op die webtuiste. Die fyn detail van vars botter en brood met ’n heerlike bottel wyn by aankoms tot die stylvolle dekor van elke vertrek was waarde vir elke rand. Ons sê altyd dit moet waarde vir geld wees en voel soos my huis — dit is voorwaar die een plek wat naby daaraan gekom het. Baie dankie — julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was perfek, dankie. Baie lekker gebly. Talana het ons baie bederf met vars brood, botter, konfyt en wyn. Ook sjokolade op ons bed! Gehalte produkte en baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Elke oomblik was wonderlik. Beslis 'n woonplek wat ons weer sal gebruik, netjies en 'n baie lekker area naby gewilde areas vir avontuur en vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Juweel in 'n groot stad. 'n Blyplek weg van die huis wat keurig en met estetiese finesse ingerig is. Aandag aan detail vir seker elke moontlike behoefte van gaste is oorweeg. Talana is 'n gasvrou wat met hartlike gasvryheid kommunikeer en na van ons addisionele behoeftes omgesien het. 'n Heerlike brood en vars blomme het ons onmiddellik welkom laat voel. Behalwe keurigheid is netheid opvallend. Die area is baie veilig en stil, maar steeds naby aan hoofweg. Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annchen M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Stil, stylvolle en netjiese verblyf. Vriendelike en warm ontvangs. Verwelkom met pragtige vars blomme in die kombuis. Kamers is modern, skoon en netjies. Die Nespresso koffiemasjien en bottel rooiwyn was 'n aangename verrassing! Ek sal dit beslis vir enige iemand wat Lynwood besoek, aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantasies. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en goed ingerig. Baie veilige omgewing en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Storm L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Cozy stay. So happy to have found this gem of a place. You made us feel right at home. Thank you for all the small personal touches. We loved every moment of our stay. It had absolutely everything you could need. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestia B
1 nag
5.0
Mei 2025

Gemaklik en gerieflik. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Talana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 450 Miller's Mile, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b336ddcc55893880dd86824e170e7b32d6a35dc224bd006d3c485f5fe3dd80eb41b5a1eda79e207b89866d8a1c36ce732b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 450 Miller's Mile Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759177706923 28.267886663334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang