- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf en is geleë op die eienaar se eiendom, in die bekoorlike dorpie Lady Grey in die Oos-Kaap.
Verblyf by Millers Wood Cabins bestaan uit 5 eenhede. Eenheid 1, 2 en 3 bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Elke houthuisie bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n houtvuur-buitebad.
Eenhede 4 en 5 bied slaapplek vir 2 volwassenes. Elke eenheid het ook lugversorging (met verhitting en verkoeling), 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, braaigeriewe, TV en 'n DStv-familiepakket.
Daarbenewens het al die eenhede gratis WiFi en gratis veilige parkering langs die eenhede beskikbaar.
Millers Wood Cabins is geleë aan die voet van die Witteberge in die dorp en naby 'n paar restaurante en ander geriewe in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Felicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Millers Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Lawrence Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang