Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n kaggel, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Cilliers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang