+46

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Coralie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Aangename huisie en omgewing. N heerlike plek om te ontspan en van die natuur te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Rustige naweek in die Magaliesberge. Asemrowende natuurskoon met mooiste rotsformasies en kabbelende rivier. Natuurlike rotspoele is 'n kort, gemaklike stapafstand van die kothuise; sal heerlik wees vir afkoel in die somer. Red Ivory kothuis is 'n ruim eenheid met 'n lieflike braai-en stoep area. Kombuis is goed ingerig vir selfsorg. Kaggel is heerlik vir koeler aande. Red Ivory is teenaan 'n ander eenheid maar agv uitleg sien of hoor mens nie die gaste langsaan nie. Genoegsame privaatheid, veral met die braai-area wat verhewe is en heeltemal omring deur plante. Magalies Canopy tours is baie naby vir kabelgly-avonture.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker. Ongelooflike staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful. My husband and I really enjoyed our stay at Milorho Lodge. We are planning a second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Pragtige, netjiese verblyf met wonderlike natuurskoon. Ons het 'n wonderlike tydjie saam familie gehad. Die 4,8 km staproete was die hoogtepunt. Groot verskeidenheid voëllewe. Dankie, vir die ekstra myl wat jy gestap het om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee Shields /
Milorho Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het ’n wonderlike tyd saam met familie by ons gehad. Dis altyd lekker om te hoor dat die 4,8 km staproete en die voëllewe vir gaste ’n hoogtepunt is. Dit was vir ons ’n plesier om julle te akkommodeer, en ons waardeer dit dat julle die moeite gedoen het om hierdie resensie te skryf. Ons hoop om julle weer binnekort by Milorho te verwelkom.

Samuel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Lekker wegbreek en slaap, net om die draai van Johannesburg. Baie lekker! Ons sal beslis weer gaan. Boekenhout het alles wat mens nodig het. Die stadroetes en die natuur is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cayley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Comfortable stay and a beautiful hike. We enjoyed the beautiful grounds, cute animal farm, and amazing hike (although the trail markers could be updated in some areas). The cottage was clean and well equipped (just missing shampoo and conditioner), and we were thankful the outside braai area was covered when it rained. Renee was also responsive and helpful. . However, we were disappointed that there was construction going on right outside our cottage (Witstinkhout). The wicker couch in the lounge had also seen better days and wasn't comfortable. But overall, we would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Fantasties vir die siel. Goed om sonder 'n TV en selfoon te wees. Ons het lekker gebly. Was glad nie koud nie; moes eintlik koeler klere gepak het. Lafenis vir die siel. Lekker gestap en gebraai. Ek sou net die volgende voorstel wil maak. Daar was nie 'n waslap vir die skottelgoed nie, slegs 'n groen scroungy en geen afdrooglap nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renee Shields / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 24 Farm Rietfontein, 348JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNiZrSRq611J3mBuyT96sfO2c1yx8aN9Fvf6aXee6WobuJTq5k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 Portion 24 Farm Rietfontein 348JQ 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.836769532604 27.394906559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang