Milorho Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'Milorho' is die tradisionele Tsonga woord vir 'drome' of 'dromer'. Dis die ideale plek as jy 'n natuurliefhebber is wat van die rustigheid van die natuur en bergagtige areas hou.

Milorho Lodge skuil aan die noordelike hange van die Magaliesberge wat die tweede oudste bergreeks in die wêreld is. Ons pragtige en rustige reservaat is die tuiste van 'n groot verskeidenheid plantegroei, voëls en wild.

Dis sielskos vir voëlliefhebbers, plantkundiges en natuurliefhebbers. Dis nét die plek vir jou as jy wil ontspan, van jou stres laat gaan of weer jou siel wil vind. Om hierdie rede laat ons nie musiek of radio's toe nie.

Ons bied meer as 600 hektaar se pragtige klowe en rotspoele vir jou om te verken wanneer jy gaan wandel of die opwindende voetslaanroetes volg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milorho Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za