Mimosa House
8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mimosa House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Brackenfell, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, lessenaar en stoel. Die oorblywende twee slaapkamers het elk twee enkelbeddens. sytafeltjies, 2 bedliggies en waaier asook vol muur ingeboude kaste, Daarbenewens is 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek in sitkamer. Gaste deel twee badkamers met 'n stort, wasbak en toilet (en-suite). Die ander badkamer het n bad, story asook toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof met oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
n Groot braaikamer met braaiplek bied n volledige 8 sitplek akkerhouttafel perfek vir familie etes of laataand bordspeletjies. Daar is ook n slim TV in hierdie vertrek.
Buite het gaste toegang tot 'n Weber-braai en 'n pragtige grasperk, ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang