+46
Hotel in Sandton

Mint Hotel Sandhurst

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Annemarie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Moderne blyplek in die stad. Ons het baie lekker gebly. Die 2 slaapkamer apartment was lekker ruim, goed ingerig en mooi skoon. Die staff was puik! Ek gee hulle 6 sterre. Ons was vriendelik verwelkom en afgesien en tussenin vriendelik gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Ligging is perfek en naby aan upmarket winkelsentrums. Ons sal vir seker weer hier kom bly, beste waarde vir geld in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Phillipine Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Sutherland Avenue, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 126 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA975e6aeacc361baef9ac00bd15a5d4ff9ce8ea83e2104331933061ff9837267d5cc0453407bc295add9ae80d9b1968b5ddec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 34 Sutherland Avenue Hurlingham 2070 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.104137879431 28.033289736246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang