Mint Hotel Sandhurst
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sutherland Avenue, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mint Hotel Sandhurst is in Johannesburg geleë en bied luukse woonstelle en suites, wat dit 'n ideale keuse maak vir gaste wat gemak en gerief soek.
Elke woonstel beskik oor lugversorging, 'n privaat badkamer met gratis toiletware, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en broodrooster. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n eetarea en klankdigting in.
Die eiendom bied 'n hysbak, 24-uur-ontvangs, daaglikse skoonmaakdienste, gesinskamers en voltydse sekuriteit.
Nelson Mandela-plein en Sandton City Mall is binne 10 minute se ry, terwyl Gautrain Sandton-stasie 4 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Phillipine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 85
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 34 Sutherland Avenue, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sutherland Avenue, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang