+47
Gastehuis in Parys

Mirabel Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en naby aan alles. Die kamers is pragtig, gemaklik en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and relaxing. Our stay was peaceful. Very quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear Laurinda Thank you for the positive review. Hope to see you again soon. Thank you, Rose

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Parys Paradys. Pragtige gastehuis wat uitstekend geleë is. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en goed uitgerus. Ons het baie lekker hier gebly. Die gastehuis is direk langs O's Restaurant wat op die oewer van die Vaalrivier sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige terugvoer wat ek ontvang het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Tinus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heeltemal tevrede. Reg vir die doel, ons het oorgeslaap vir verdere reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Eertseklas. Baie lekker gebly en is loopafstand van meeste besienswaardighede af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear guest, Thank you for the lovely review. We do appreciate it and would love to welcome you back at Mirabel Guesthouse. Thank you, Rose

Vicki F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you Ann, for the feedback. Hope you did not fall at the guesthouse. I'm not sure what I need to replace in the shower, but we will check the shower head. Thank you, Rose

Joanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlik. Baie lekker! Naby aan alles en baie mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Joanita. Ek is bly julle geniet Mirabel Gastehuis. Julle is altyd welkom by ons. Gee asb vir my terugvoer op WhatsApp hoe ons ons customer service kan verbeter. Baie dankie, Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang