LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mirabel Guesthouse | LekkeSlaap
+49

Mirabel Guesthouse

40 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met heelwat doendinge en besienswaardighede. Besoekers kan in Parys rondloop en hulself verloor in al die antiekwinkels, kunsgalerye en geskenkwinkeltjies.

Die gastehuis het 3 knus gaste-suites met en suite-badkamers. Sekere DStv-kanale is in elke kamer beskikbaar. Elke suite is ook toegerus met koffie - en teemaakgeriewe en die linne is spierwit en van die hoogste gehalte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis kan as geheel bespreek word vir selfsorg en het plek vir 8 gaste. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Mirabel Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Mirabel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf0UninoHmyHDDu10bCWHbp2bBKSVw8YqQ1EaK0FeiYGPN4rL4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!