+39
Selfsorg in Dullstroom

Misty Cottages

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Michelle C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Amazing! From the moment we stepped inside the cottage, we were so impressed. Very neat and close to the restaurants. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
4.2
Mrt 2026

Na 'n besige dag rustig ontspan in stilte en natuurskoon. Baie rustig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2026

Pragtige rustige omgewing en baie netjiese verblyf. Daar was 'n paar ongemaklikhede. Met aankoms was ons sleutel nie beskikbaar nie. Die gasvrou het ons ook nie ontvang en die nodige inligting rakende die huis gegee nie. Ek moes rondbel om dit uit te vind. Sou waardeer het as die gasvrou ons daar ontvang het met aankoms. Daar kort haake vir die kombuis om lappies aan op te hang. Die kraan in die kombuis is los. Daar is nie snymesse vir brood en vleis sny nie. Die kraan in die dubbelbedkamer by die wasbak is ook los. Deurstoppe van die dubbelbedkamer se badkamerdeur is los/gebroke. Net 2 teelepels.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 De Waal Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa36d3840d4afe29e822a5c5107bf01ae94bb84475d9a6a6f109c571afb4c25bca6359ca72f9b113010a860cd62fc7a9660cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 19 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.42097719588 30.106453168123

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang