Beskrywing
Eenheid 1 het 'n oopplan-sitarea met 'n gaskaggel en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ekstra komberse indien nodig en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, sonpanele en 'n gasgeiser.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Adminfooi van R120 word gehef met kansellasies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is kleiner as Eenheid 1. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea met 'n gaskaggel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, sonpanele en 'n gasgeiser.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Adminfooi van R120 word gehef met kansellasies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 is dieselfde as Eenheid 1. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea met 'n gaskaggel en 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, sonpanele en 'n gasgeiser.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Adminfooi van R120 word gehef met kansellasies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
543 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang