6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Mountain Rose Drive, 30 Sheercliffs, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mitai House is in die idilliese kusdorpie Brenton-On-Sea geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die huis het 'n kragopwekker.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n toonbank met 6 stoele en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die tuin piekniek hou of langs die losstaande braai kuier. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
LaDonna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Mountain Rose Drive, 30 Sheercliffs, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Mitai House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Mountain Rose Drive, 30 Sheercliffs, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang