Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liesl B
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam verras. Ons het as gesin van 5 met volwasse kinders gereis. Kamers was baie skoon en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Mart het ons selfs bederf met ontbyt pakkie vir die volgende oggend. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Would highly recommend. Amazing host and lovely stay - would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Absoluut die beste gastehuis ondervinding ooit! Ons het 2 kamers bespreek vir ons vervoerspan wat vanaf Pretoria na die Kaap gereis het en weer terug. Die span het 'n ongelooflike moeilike tyd gehad op die pad en het laat aand eers by Mitat aangekom, maar laat ek vir jou sê, die eerste ding die volgende oggend het hulle gebel om te laat weet hoe lekker hulle gerus het. Die eienaar het uit haar pad gegaan om op te bly en net voor middernag hulle te ontvang. Die diens, kamers en atmosfeer was absoluut wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Awesome. The stay was great. Very clean and value for money. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons sal definitief weer by Mitat gaan kuier en baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Mart het ons so tuis laat voel. Die plek is pragtig, skoon en smaakvol en met styl toegerus. Die plekkie het soveel karakter en is toegerus met alles wat jy nodig het. Beaufort Wes is 'n pragtige, skoon dorp en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam. Mitat is beslis die heel beste oornag gastehuis wat ek al ooit besoek het in die hele land. Baie goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek en my vrou was baie aangenaam verras, en sal definitief weer hier wil oorslaap. Pynlik netjies met meer as wat mens verwag. Die detail soos selfs 'n magrietjie binne in die nid se uitloop was 'n bewys van liefde vir gaste bederf. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kagiso M
1 nag
5.0
Sep 2025

Kind and helpful. Very kind owner, very helpful and understanding, stayed a couple of times, never disappointed once.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely guesthouse, welcoming and friendly host. Lovely guest house, clean, nicely furnished and Mart was very welcoming upon arrival. We had a lovely stay and enjoyed the special touch of homemade bran muffins, yoghurt and fruit placed in the fridge for our enjoyment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna K
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Oulike plek om te oornag. Netjies met 'n tikkie persoonlike detail, bv. blommetjies op die handdoeke, verwelkomingsbordjie met jou naam op en verrassingsbord eetgoed in die yskas. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef0c72e43150e8e6c001c0241216738027e90dbc5fbefbd8865e33d1888b9138e18f68f264af73edef033558367ab1401337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang