B&B in Klapmuts

Mitre's Edge Wine Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Enige persoon se drome word hier bewaarheid, as jy rustigheid soek. Mitre's Edge Wine Estate is 'n pragtige wynplaas. Ons is vriendelik deur die gasvrou wat ons dadelik na ons kamer toe vergesel het. Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon vertrek. Ons is genooi vir 'n wynproe-sessie wat 'n ondervinding op sy eie was. Ons ontbyt is stiptelik (soos gereël) om 08:00 na ons kamer toe gebring. As jy rustigheid verkies, is dit die plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige plek & swembad is 'n bonus in die warm Paarl. Dit was 'n heerlike plek vir ons gesin. Ons het meer as een van die opsies gehuur en almal was lieflik, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen V
1 nag
5.0
Nov 2025

Kwaliteit, gerieflike akkommodasie met heerlike stoep, swembad, jacuzzi. Heerlik. Kwaliteit, gerieflike akkommodasie met heerlike stoep, swembad, jacuzzi. Heerlik gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Te kort. Moet beslis teruggaan! Vreeslik ja, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Asemrowende wynplaas net buite Stellenbosch. Uitstekende diens. Asemrowende wynplaas net buite Stellenbosch. Vriendelike en behulpsame personeel. Alles skoon, netjies en keurig versorg. Ons sal beslis weer kom. Dankie, ons verblyf was 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ofek K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect. Wonderful. Hosting (and her dogs) was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die moeite en geld werd! Baie netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het, is daar. Ontbyt was 'n pluspunt voor jou dag begin. Hout vir braai was reg en die wyn proe 'n bonus. Elke dag netjies gemaak met skoon handdoeke. Lekker koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

La Sutton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tussen die wingerd vind ek rus. Boutique hotel standaard, kwaliteit inhoud in kamer en skitterende ontbyt. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kan nie vir beter gevra het nie. Baie, baie lekker. Pragtige omgewing en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great location in the winelands. Great winelands stay. Friendly and accommodating hosts, went out of their way to make our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745925508bd97f33427773419f16c94a2de5dc4aeb4b3b3cc69375f006c3f606954a4639e2d991c927d90fe7cdee6f088d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 R44 Mitre’s Edge Wine Estate 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.829898336568 18.876094222069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang