+39
B&B in Klapmuts

Mitre's Edge Wine Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mitre's Edge Wine Estate bied gerieflike B&B-verblyf op 'n prentjiemooi wynlandgoed buite Stellenbosch. Die landgoed spog met 'n pragtige uitsig op die Simonsberg en is 'n ideale wegbreek vir gaste wat wil ontspan.

Verblyf is beskikbaar in 3 smaakvolle eenhede, genaamd die Pool House, die Vineyard Studio en die Orchard Suite. Die Pool House is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n uittrekbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat goed toegerus is, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n stoep met 'n ingeboude braai en pizza-oond. Die eenheid het toegang tot die swembad.

Die Vineyard Studio is 'n bekoorlike oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Orchard Suite beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

'n Kontinentale ontbyt word vir gaste in beide eenhede bedien en daar is 'n komplimentêre kaas-en-wynproesessie wat op bestelling by die kelder op die perseel aangebied word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja C
5.0
Kwaliteit akkommodasie in 'n pragtige sentrale area. Hoogstaande kwaliteit meubels en beddegoed, gemaklike beddens, vriendelike en behulpsame personee...
Sien meer
Mrt 2026
Wanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, lekker breakfast. Hidden gem! Ons het so lekker gebly, beste breakfast, rustig en stil.
Mrt 2026
Anne L
Saam met lewensmaat
5.0
A very relaxing stay in a peaceful setting. A comfortable stay in a beautiful vineyard setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Dmitrii G
Saam met lewensmaat
5.0
Fine. Beautiful place, great host, good wine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ram K
Saam met lewensmaat
5.0
Great, relaxing and well located. Great host and an operational wine farm. The stay included a wine tasting. The pool house is the only...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitre's Edge Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745925508bd97f33427773419f16c94a2de5dc4aeb4b3b3cc69375f006c3f606954a4639e2d991c927d90fe7cdee6f088d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 R44 Mitre’s Edge Wine Estate 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.829898336568 18.876094222069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang