6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 30, Richwood, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
MLMK Townhouse 30 is 'n selfsorg-meenthuis op die veilige Ruby Landgoed aan die westekant van Tygerbergkoppie, met pragtige uitsigte oor Tafelbaai. Die landgoed is naby verskeie belangrike roetes en is net tien minute se ry van verskeie wynplase af.
Die meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea.
Die slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof,
oond, yskas-vrieskas en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix. Die gastetoilet is buite die sitkamer. Wi-Fi is beskikbaar.
Buite het die meenthuis 'n privaat braai-area. Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir parkeerplek. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en 'n speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leticia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 30, Richwood, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink MLMK Townhouse 30 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Marquise Crescent, Ruby Estate Unit 30, Richwood, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang