+19

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Suzette A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker, hulle stap die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Modderfort
Baie dankie dat julle kom kuier het, en vir die mooi terugvoering. Altyd welkom. Baie groete.

Leon Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Lekker gebly, dankie. Die plek was lekker gewees. Ek waardeer die feit dat Frikkie aan sy gaste dink om jou spesiaal te laat voel deur 'n klein bietjie moeite soos sjokolade, blits en 'n sak vuurmaakhout en melk in die yskas. Die bed is bietjie kort vir lang gaste, maar ek het warm geslaap danksy die warm kombers en al die linne. Waardeer die koffie wat beskikbaar was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frikkie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Bespreek

104 De la Harpe, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe18738a50abafd39618a3a94ac467c95cb133a0677fd57ae22199f1951b8ea203bdea4612084cac8b150f12ccc1865a468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 104 De la Harpe Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5011106 27.9332606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang