+23
Selfsorg in Killarney

Splice Modern Amber

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Splice Modern Amber is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Splice Riviera, 'n veilige kompleks met streng beheerde toegang in Killarney. Dit bied asemrowende uitsigte oor die westelike voorstede van Johannesburg en is 'n ideale keuse vir ontspanning en korporatiewe verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n oulike onderdakbalkon met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braai-area en gimnasium geniet, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is ideaal vanweë sy nabyheid aan groot snelweë, OR Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg, Rosebank, Melrose, Houghton, Sandton, en meer.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Junior M
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was wonderful and I would definitely come back. It was lovely and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Calvin S
Gesin met tieners
5.0
Breathtaking, enjoyable. Excellent, quiet, mind relaxing, fresh air, really I enjoy with my family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Damian H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Lovely little 2 bedroom apartment. Stand out was the gym facilities and the communal pool. Also well located, close to many att...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Megan B
5.0
Brilliant. I'll be back! Glenda was amazingly welcoming. The apartment is just lovely with an amazing balcony with super comfortable ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Shirley V
4.0
Loved the place. Staff were friendly. The place was clean, comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Splice Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Splice Modern Amber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 228
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 228
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 228
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d2c847aa1c2739fa77e3069b48b082b3bf185134edffa3c9c69007c95d609d1b30cfce8f9cafd331564609109a830ead81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 228 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Main Avenue Splice Riviera 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.164318588417 28.05022192209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang