Modern Coastal Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 716 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Seepunt, bied Modern Coastal Escape elegante akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en sitkamer. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seepunt-promenade, saam met 'n verskeidenheid moderne kafees en boetiekwinkels, binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang