Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daphne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik en ontspanne. Ons het heerlik gebly. Ons het die swembad geniet op warm dae. Woonstel is ruim en goed ingerig. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderful and peaceful. We had a wonderful time. The staff is so friendly and helpful. Will definitely book again. I had special requests before we booked and they were more than happy to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies, rustig, sentraal, veilige parkering. Goeie waarde vir geld. Baie skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Baie privaat, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was baie lekker. Sal vir seker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siobhan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect weekend getaway! We had a wonderful stay at Modern Farm Guesthouse! Everything was absolutely perfect — from the cozy, spotless rooms to the peaceful surroundings. The atmosphere was both modern and relaxing, and every detail showed how much care the hosts put into making guests feel comfortable. We truly couldn’t find a single thing to complain about. Highly recommend this place to anyone looking for a restful and beautiful getaway. We’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en modern. Ek sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte oornagplek. Ons het een nag oorgebly vir 'n troue en die selfsorgeenheid was meer as voldoende vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Dit was 'n voorreg om julle te kan akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Mariette J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Modern Farm was so lovely. Well organised setup and so cozy and clean. Modern Farm was so lovely. Well organised setup and so cozy and clean beautiful units. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
It was a pleasure having you here. Hope to see you again soon. Kind regards.

Karien B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Sakebesoek. Baie dankie vir 'n mooi en skoon gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Dit was 'n voorreg om julle te kan akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Maryke B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie rustig. Baie rustig en veilig, sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Dit was 'n voorreg om julle te kan akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ammie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

74 Bree Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe65f3225804b249333e6336486b0e34b72a6d471155f24845ecb5b829d1e10e8c1823ffd2af64bac7fab2e65757b287de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 74 Bree Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.143238726804 26.155755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang