+16

Modern Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Military Road, 40 on L, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 616 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Oasis is 'n knus selfsorgwoonstel in Schotsche Kloof, Kaapstad. Dit is deeglik ontwerp vir solo-reisigers, sakelui en stadsverkenners wat gemak en gerief soek.

Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n knus sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en spog met verwelkomende rusbanke en 'n TV met WiFi-toegang vir vermaak.

Die woonstel spog met 'n privaat balkon, die perfekte plek om jou oggendkoffie te geniet of met sonsondergang te ontspan terwyl jy die skilderagtige omgewing inneem. Gaste het maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede, insluitend vooraanstaande restaurante, lewendige naglewe en belangrike vervoerknooppunte. 'n Toegewyde parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 40 Military Road, 40 on L, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 616
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 616
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 616
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Military Road, 40 on L, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7be28d82567c2a4aa4c055256adfcd7c5c2a30203c0e4692d2691752e549e372dd2c277dceab5e8c4fd54bd50fdfa6b648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 616 per nag, vir 2 mense 40 Military Road 40 on L 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.923887 18.411159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang