Modern Oceanside Gem
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Norfolk Road, 115 Six on N, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Modern Oceanside Gem is 'n stylvolle ateljeewoonstel in Sea Point, 'n lewendige en welgestelde voorstad bekend vir sy sandstrande, getypoele, speelgronde vir kinders en asemrowende uitsigte oor die sonsondergang.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die woonstel is stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante en is gerieflik naby Clifton, Kampsbaai en die V&A Waterfront.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, 115 Six on N, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Norfolk Road, 115 Six on N, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang