Modern Stay
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Woodstock, bied Modern Stay selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die selfsorgwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, gimnasium en vermaaklikheidsdek. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 3.5 km weg en Sea Point Promenade is 6.1 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang