MoeJoe 36 Ezulweni
5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
MoeJoe 36 Ezulweni is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kusdorpie Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 2 enkelslaapbanke, 'n koffietafel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat met 'n asemrowende see-uitsig spog. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, 'n piekniek in die tuin geniet en by die gemeenskaplike braai-area kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mariam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 71 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink MoeJoe 36 Ezulweni het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang