+89
Lodge in Askham

Molopo Kalahari Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 485 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marie-Louise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dit was baie aangenaam en ons het heerlik ontspan. Dit was baie aangenaam met baie lekker kos by die restaurant en vriendelike mense. Skoon en netjies. Sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

‘n Heerlike ervaring. Soos in die verlede was ons verblyf baie aangenaam. Vriendelike ontvangs, puik rondawel en heerlike kos in die restaurant. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great stay. We had a very comfortable stay, clean, delicious dinner and breakfast, amazing staff, well worth a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kalahari oase. Baie mooi en netjiese kamers, baie gerieflik gebly en geslaap. Heerlik geëet by die restaurant, met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent. Excellent, just what we needed after basic camping in the Kalahari.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Heerlike verblyf. Ons het oornag in die Molopo Villa. Dit is heerlik ruim met 'n groot kombuis indien gaste hulle eie kos sou wou maak. Die swembadjie is 'n lekker ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ek kan Molopo Lodge aanbeveel. Sal vir seker weer hier oorbly, wonderlike plek. Ons het so lekker oorgeslaap by Molopo Lodge. Drie verskillende dae in een maand, 'n heerlike plek op pad Kgalagadi toe. Die geriewe en restaurant was tops, Riaan en Chané het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak met hul vriendelikheid en hulpvaardigheid. Hanna was net so gaaf en vriendelik, dan praat ek nie eens van die mense in die restaurant nie, vriendelike en flinke diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Warm geslaap, heerlik geëet! Heerlik soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Fantasties! Hanna en haar span was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Soos altyd, ongelooflik! Uitstekend, Molopo Kalahari Lodge bly altyd 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1016

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d12dbcbd1c4076c9469ae5a6b9274edef6e1da92a2a096b8ef6d1138a0d1065cccb0d671297436b114f592705804be79fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 485 5 1 5 R360 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.931207103039 20.661559775776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang