Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Askham

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Askham van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Askham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Askham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Askham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Askham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Askham Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham

Kameelboomkoelte is in Askham in die Noord-Kaap geleë, en bied oornagverblyf aan enkelreisigers, paartjies, gesinne en groepe onderweg na die Kgalagadi-oorgrenspark, Namibië en Botswana. Daar is verskeie eenhed...

Vanaf
R385
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse is in Askham geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n stil omgewing onder die bome. Gaste kan kies tussen Camelthorn met slaapplek vir 3 gaste, die Karavaan met ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham

Hierdie afgesonderde kothuise bied die rus en vrede waarvoor die Kalahari bekend is. Hier kan jy asemrowende sonsondergange aanskou en kyk hoe die sterrehemel bo die Kalahari-sand skitter. Ons gesinseenheid bestaan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham

Askham Post Office Guesthouse is lekker geleë, op pad na die Kgalagadi Transfrontier Park en ander besienswaardighede in die omliggende lande. Dit is dus 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers. Dié bekoorlike g...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Askham

Kalahari Sands Gastehuis is in Askham geleë en bied selfsorg-eenhede in 'n veilige omgewing. Besoekers het 'n keuse van 'n verskeidenheid eenhede met lugversorging, naamlik: Khoi, Elna, TJ se 1-slaapkamer of TJ s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Askham

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari,
Noord-Kaap

Murray Gasteplaas is op 'n plaas net 11 km buite Askham geleë en bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste het 'n keuse tussen 1 van ons 4 selfsorg-eenhede en die boskamp. Elk van ons 4 selfsorgeenhede beskik oor 2...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Askham

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari,
Kgalagadi-streek

Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte. Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en di...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari,
Noord-Kaap

Die Molopo Kalahari Lodge is vernoem na die droë Molopo-rivier en geleë in die Groen Kalahari, sowat 200 km noord van Upington, 5 km vanaf die Botswana-grens en 60 km vanaf die wêreldbekende Kgalagadi Oorgrenspar...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari,
Noord-Kaap

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas, 30 minute se ry vanaf Askham in die Kalahari. Die instansie bied verskeie verblyf-opsies teen billike tariewe. 'n Groe...

Vanaf
R4 550
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Kalahari,
Noord-Kaap

Zoutpanputs is 'n selfsorg-wildplaas in die Kalahari en bied vir natuurliefhebbers uitstekende ervarings ? selfs 'n rit op 'n kameel of die plaaslike "Dooie See"-ervaring. Die uitgelatenheid van die springboktroppe ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...