+89

Molopo Lodge

  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Molopo Kalahari Lodge is vernoem na die droë Molopo-rivier en geleë in die Groen Kalahari, sowat 200 km noord van Upington, 5 km vanaf die Botswana-grens en 60 km vanaf die wêreldbekende Kgalagadi Oorgrenspark.

Ons basiese verblyf smelt pragtig saam met die natuur, maar toon ook baie aandag aan detail. Dit sluit chalets, tent-chalets, en 'n kampeerterrein met ablusiegeriewe in. Molopo Lodge is ideaal vir reisigers wat op pad is na die park en vir diegene wat smag na 'n wegbreek van die gejaagde lewe in die stad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Nuttig gerus 'n heerlike maaltyd by ons restaurant wat ook oop is vir die publiek of kuier lekker in ons bekende Kalahari Kroeg. Ons het ook trou- en konferensiegeriewe, 'n opsionele wasgoeddiens en 24 uur-sekuriteit.

Hier kan jy die ware Kalahari beleef terwyl jy skaak speel met die groot stel, langs die reuse swembad ontspan of 'n bietjie rugby kyk op die grootskerm-TV

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 446 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Clarence T
Saam met vriende
5.0
N baie mooi plek met vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly in n pragtige plek. Die etes was ook uitstekend.
Nov 2025
Mathilde S
5.0
Very pleasant overnight stay in the Kalahari fringe. I had originally booked a camping tent, but was upgraded to an en-suite chalet wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Rondine L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Dit was so lekker stil en rustig, in die natuur. Alles was skoon en netjies. Ontbyt was ingesluit by die prys.
Okt 2025
Tarina W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oorslaap! Baie vriendelike diens. Lekker kos en pragtige terrein.
Okt 2025
Tanya P
Saam met vriende
5.0
Wat 'n goeie ervaring! Wat 'n heerlike ervaring! Die tenthuisie was perfek ingerig en het 'n heerlike buitestort. Almal was baie vriendelik gewees en ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 585

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Molopo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d12dbcbd1c4076c9469ae5a6b9274edef6e1da92a2a096b8ef6d1138a0d1065cccb0d671297436b114f592705804be79fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 446 5 1 5 R360 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.931207103039 20.661559775776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang