Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Connie B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Amazing plek, sentraal geleë! Mona Cottage bied baie meer as wat ons verwag het. Amazing plekkie, ongelooflik mooi opgeknap en uitstekend geleë vir die omgewing se besigtigings (Pelgrimsrus, Graskop, Sabie, ens.). Uitstekende diens van Mike en sy ontvangsdame, Eva. Die sekuriteitswagte was oral, die omgewing ook baie veilig. Dankie dat julle ook ons 2 klein viervoete daar akkommodeer het. Julle was amazing en ek sal julle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Mona Cottage is die moeite werd! Mike het ons welkom laat voel en was vriendelik en hulpvaardig. Ons kuier was heerlik. Dit was alles mooi skoon en netjies. Die linne was van goeie gehalte en die duvets was hemels om onder te slaap. Die beddens was sag en gemaklik. Ek het wakker geword sonder rugpyn. Die kombuis was goed uitgerus met alles wat mens kon nodig kry. Ons het veilig gevoel die hele tyd. Dit was 'n wonderlike ervaring en sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, alle geriewe was beskikbaar in 'n mooi huis wat silwerskoon en netjies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilè N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Blissful. Mike en sy span het ons op die hande gedra. Die huis is pragtig en baie goed toegerus vir ons groep van 6. Ons het goeie informasie gekry oor besienswaardighede in die omgewing en selfs ekstra kaarte is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Like stepping back in time! Absolutely loved Mona Cottage, so tastefully furnished, wonderful antique paintings but all mod cons in the kitchen. Mike couldn't have been more helpful and the highlight of our stay was a visit to Alanglade Museum, residence of the former mine manager, fascinating house. Loved the company of the little cat in the garden! Only slight niggle was the WiFi, great late evening/early morning but hopeless during the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiman S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Excellent and comfortable. Excellent and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leanne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Lovely quaint cottage. Lovely comfortable cottage, fully equipped and in a central position. The host was great and met us at the cottage to check us in and personally explain everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Idiaal vir rustigheid, weg van die stads geraas. Baie rustig. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

N moet in Pilgrims Rest. Wonderlik toegeruste huis. Alles wat jy nodig het en meer. Kombuis is die beste deel van die huis. Bed was ook baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alexca D
Kort verblyf
3.8
Sep 2025

Moet daar boek as jy swaar loop nie en ook nie bejaard is nie. Huis kort nog sto. Huis is netjies. Gasheer baie vriendelik. Geen veilige parkering, trappe en ramps, veral by tuinhekkie, is glad nie vir bejaarde mense nie. En geen veilige parkering nie, moes heeltyd ons trailer saam sleep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Main Road, Up Town, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56706ac1a2b0884c40df52ec0ac23278f32af38e3812755a425f7b0cb7030bbadda4b90e9904660f4735880363668921eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Main Road Up Town 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.909942335252 30.757801875472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang