+16
Gastehuis in Erasmus

Monacco Guest House

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Monacco Guest House is 'n gastehuis naby die middel van Bronkhorstspruit, Gauteng. Buiten die verblyf, bied die gastehuis ook konferensiegeriewe, maaltye, middagete-kospakkies en onderdakparkeerplek in die omgewing met 24 uur-gewapende reaksie sekuriteit.

Verblyf is beskikbaar in enkel-, dubbel- of 2- enkelbedkamers met en suite-badkamers. Daar is ook dubbelkamers wat met 'n kombuisie ingerig is. Al die kamers beskik oor 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Bangiswani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Monacco Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzk3MmYwLTZhNWUtNDFiMS05OThmLTExYTVlMjRlZDY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 61 Prinsloo Street Erasmus 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.8123 28.73911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang