LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Monacco Guest House | LekkeSlaap
+16

Monacco Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Monacco Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

The room is clean and bedding is a good quality.

Anton H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton H
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Hulle kan ten minste seep in die badkamer sit. Hulle TV-kanale het nie gewerk nie. Gaste verwag dalk beter TV-/DSTV-kanale. Hulle kan sorg dat die aircon uitgesorteer is sodra die gas inkom.

Michelle M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Die plek is baie netjies en skoon. Ek sal net aanbeveel dat hulle dalk handeseep in die badkamer sit en melk by koffiestasie.

Mionneke K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mionneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Goeie ontvangs en uitstekende diens. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir 'n skoon, netjiese kamer en veilige parkering.

Linda D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Wonderlike diens en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant.

Wonderful service and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizzie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Perfectly comfortable for what we needed the room for. Only negative is that we only had 1 towel. But we managed fine!

Suritha D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Nie vol DStv nie en te min koffie met slegs poeiermelk. Skoon en netjies. Stil en rustige omgewing.

Pieter C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Vind verblyf redelik. Badkamer kan opgeknap word. Los matte nie skoon. Deur wat badkamer toemaak buite werking.

Lance R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience and friendly staff.

See star rating.

Annie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en prakties.

Eienaar baie "hands on" laat gaste tuis en welkom voel. Geen steurnis deur nag, stil buurt en veilig. Beveel graag aan, baie dankie.

Hennie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie goeie ervaring. Bed is al bietjie hol geslaap.

Bed is al bietjie hol geslaap.

Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prinsloostraat 61, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzk3MmYwLTZhNWUtNDFiMS05OThmLTExYTVlMjRlZDY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 61 Prinsloo Street Erasmus 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.8123 28.73911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!