5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monkey Puzzle bied selfsorgverblyf met see- en vallei-uitsigte in Brenton-on-Sea, Knysna, langs die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide badkamers is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tuimeldroër, wasmasjien, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, toebroodjiemasjien, broodrooster, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-toegang. Bykomende geriewe sluit in 'n Blu-ray-speler met CD's en 'n pyltjiebord.
Veilige parkering, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eiendom is binne 'n kort rit van Brenton Beach, Fisherman's Walk en restaurante in Brenton-on-Sea en nabygeleë Knysna.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Monkey Puzzle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang