+34

Montagu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Montagu Meander en The Gathered House is selfsorg-eenhede met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom in Montagu, Wes-Kaap. Hierdie eenhede is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en rustige verblyf. Die eiendom is binne loopafstand van die natuurtuin, sowel as Montagu se gewilde stap- en bergfietsroetes. Dit is ook gerieflik geleë minder as 1 km van die hoofstraat af.

Montagu Meander bied slaapplek vir 2 gaste, terwyl The Gathered House tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddegoed en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of slegs 'n stort.

Elke kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, elektriese ketel en gasketel, koffiezetapparaat, 'n verskeidenheid potte en panne, 'n platbraaier, en alle nodige kookgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Klein eetkamertafel met 2 stoele word ook voorsien.

Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, en gratis WiFi is regdeur beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n veilige parkeerplek per eenheid op die perseel.

Die eiendom is naby 'n verskeidenheid plaaslike winkels, restaurante en buitelugaktiwiteite. Alhoewel die verblyf deur beurtkrag beïnvloed word, sal gaste gemaklik bly danksy die gasstoof/oond en kragtige rugsteunbeligting.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steph V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig ver uit die gewoel. Heerlik rustig en die toerusting en geriewe is goeie kwaliteit.
Sep 2025
Sean N
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing! Sal definitief weer daar bly. Verkriklik lekker gebly. Plek is baie goed ingerig en netjies. En die klein touches wat ons verblyf spesiaa...
Sien meer
Aug 2025
Aluta N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. The town is very tranquil. The views are gorgeous. The place I stayed in allowed for privacy and the owner was very kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie aangenaam, gerieflik, veilig en rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, ongelukkig net vir twee nagte. Ons voertuig kon agter 'n elektriese ...
Sien meer
Jul 2025
Patrick R
Saam met lewensmaat
5.0
Oor die algemeen was verblyf soos huis. Die blyplek was uitstekend. Was vir my net bietjie ongewoon dat volle betaling 'n week vooraf moes wees. Dan w...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montagu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a63b6ae6008def48cedfe0934b531fdfed10424765da1968cdaaeec4193d685c9252183fe3e0d7f1ee4a19035d74a0bb974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7943496 20.12616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang