+5
Gastehuis in Heilbron

Monti-Bello Guest House

10 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ontspannende naweek gevul met rus, stilte, en baie vars lug. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante.

Daar is verblyf in 5 dubbelgastekamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Heerlike ontbyt word in die sonnige eetarea bedien. Aandete kan op aanvraag voorsien word.

Die gastehuis het 'n grasdak-sitkamer met 'n groot platskerm-TV. Gaste kan ontspan onder die lieflike lapa met braaigeriewe, of die swembad geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre S
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelik en behulpsaam. Ek was baie laat en hulle was die enigste plek wat bereid was om my te help met verblyf. Was baie vriendelik en behulps...
Sien meer
Feb 2026
Lizel R
5.0
Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag op die pad en het 'n heerlike nagrus gehad! Baie lekker gebly, pragtige kamer en 'n baie rustige atmosfeer. Gasv...
Sien meer
Feb 2026
Anelda B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang. Kamers baie netjies en mooi.
Jan 2026
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean rooms, daily service, and a truly homely atmosphere. We had the pleasure of spending three nights at Monti-Bello Guest House over...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Matthew W
5.0
Lovely to stay, well recommended. Very comfortable, very quiet, lovely hosts who went out of their way to assist me. Beautiful garden, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink Monti-Bello Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjhhNmI1LWZmOGUtNGFkNy05YjA3LWRjMWIxMmY5YzlkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12 1ste Street Vegkop 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 14:00 -27.296932 27.971195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang