Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monti-Bello Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Monti-Bello Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet.

Baie mooi en skoon met alles wat ons benodig het. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Johan! Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Monti-Bello Guest House
Nico V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het baie lekker oorgeslaap, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Beste wense vir julle.
Annelize

Monti-Bello Guest House
Willie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Besigheidsreis

Behalwe vir die TV wat ek nie gehad het nie, het ek lekker gebly.

Hi. Sou net graag 'n TV in my kamer wou gehad het soos oorspronklik op die kwotasie was. Verder het ek geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Willie, en ook vir jou ondersteuning. Ek is jammer oor die misverstand met die bespreking, maar wees verseker dat ek aandag gee aan die probleem.

beste wense

Monti-Bello Guest House
Adam S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir jou geld.

Gulhartige ontvangs. Sommer dadelik tuis gevoel. Skoon, netjies, heerlike beskuit saam met die koffie. Genoeg melk (baie keer probleem by gastehuise). Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Goeiedag Adam

Baie dankie vir die goeie verwysing, asook julle ondersteuning. Ek waardeer dit baie, en ek vertrou dat ek julle weer sal sien.

Beste wense

Monti-Bello Guest House
Alishia P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alishia P
Enkelreisiger

Lekker.

Ek het baie lekker gebly by Monti-Bello. Annelize is 'n baie aangename mens en bereid om oral te help waar sy moontlik kan. Die kamers is pragtig, mooi skoon en netjies en die diens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Goeiedag Alishia
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en lekker tuis gegaan het by Monti Bello gastehuis.
Ons vertrou dat ons jou weer sal sien.

Monti-Bello Guest House
Jaco B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie skoon en netjies en eienaar was baie gasvry.

Plek was netjies en alles was gemaklik, het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Jaco. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle tevrede was met ons akkomodasie.
Beste wense.
Annelize

Monti-Bello Guest House
Joslynn F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joslynn F
Saam met vriende

Friendly host and pleasant stay, thank you!

Not much to share, we only attended a wedding in Heilbron.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Hi Joslynn
Thank you so much for your review. We appreciate it.
Best regards.
Annelize

Monti-Bello Guest House
George B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie netjies en sal beslis aanbeveel!

Ons het baie kort gebly, maar sal beslis weer daar bly met die volgende MTB geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Goeiedag George
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang en hoop dat ons julle gou weer sien.

Monti-Bello Guest House
Harry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

Skoon, veilig en vriendelike diens. WiFi nie konstant beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Enkelreisiger

Pleasant stay.

Clean good accommodation. Pleasant stay, just had a problem contacting Monti-Bello to book in, as I arranged to book in early. Contact number on the website is wrong.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker, gemaklik, vriendelik.

Baie vriendelike diens ontvang. Ontbyt was heerlik! Die kamer was netjies en silwerskoon. Ons het baie gemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Besigheidsreis

Good.

Met my requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good.

It is a pleasant place to stay. Clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Thank you so much for the good review Hein. I appreciate it.

Monti-Bello Guest House
Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Besigheidsreis

Netjiese oornagakkommodasie, goeie diens en gasvry.

'n Oornaggeleentheid wat ek sal aanbeveel. Dankie, Annelize, vir jou gasvryheid, netjiese omgewing en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede.

Monti-Bello Guest House
Linda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie bedagsaam.

Ek was verras dat hul my gebel het, toe ons op pad was om te hoor hoe ver ons is, pin location gestuur. Vriendelik ontvang, mooi, skoon. Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Monti-Bello is ‘n klein paradys.

Het net oorgeslaap maar alles was netjies en als op sy plek. Die mini-kombuis het als wat nodig is om koffie en tee te maak. ‘n Lekker verrassing daarby was beskuit - heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Christa, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Monti-Bello Guest House
Amanda F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met vriende

Skoon, rustige atmosfeer.

Fantastiese, gasvrye oornagplekkie met 'n plattelandse atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang. Ons wens vir julle 'n baie Geseënde Feestyd toe.
Beste wense
Wiam & Annelize

Monti-Bello Guest House
Handre L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handre L
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon en rustige verblyf.

Baie tevrede en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer.

Monti-Bello Guest House
Andrew B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.

Great location off the main road and near most facilities. The hosts went out of their way to ensure everything was correct, comfortable and in an operational order. They asked if there was anything additional that I might require.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Presies waarna ek op soek was en die gashere was uiters hulpvaardig.

Uitstekende ligging langs die hoofstraat en die meeste geriewe. Die gashere het uit hul pad gegaan om te verseker dat alles reg, gemaklik en in 'n werkende toestand is. Hulle het gevra of daar iets ekstra was wat ek nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monti-Bello Guest House se terugvoer

Thank you for your review Andrew. It was great meeting you and having you here. Enjoy the golf and keep well. Best regards Wiam & Annelize

Monti-Bello Guest House
Lindy B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

No TV or portraits in room. Not very welcoming. Bathroom not cleaned properly. Never met or saw hostess at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjhhNmI1LWZmOGUtNGFkNy05YjA3LWRjMWIxMmY5YzlkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 1ste Street Vegkop 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 14:00 -27.296932 27.971195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem