+18

Casa-Rose Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Montrose Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa-Rose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met DStv Premium-kanale en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Daar is 'n Weber-braai op die stoep en die stoep lei na die tuin en swembad. Die woonstel is ideaal geleë en naby verskeie wynroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannes K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, skoon en netjies. Die verblyf was heerlik en die eenheid is geleë in ’n pragtige, rustige omgewing. Alles was perfek, skoon en netjies, en die...
Sien meer
Nov 2025
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en veilig. Baie netjies, gasvrou baie vriendelik. Woonstel baie goed toegerus. Sal die gastehuis beslis aanbeveel. Baie dankie.
Okt 2025
Brenda M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies en gerieflike verblyf. Baie lekker gebly. Parking effens vêr van die woonstel af en nie baie toeganklik vir iemand wat met hulpmiddel...
Sien meer
Sep 2025
Shuneen B
5.0
Ndmxnx. Ek het dit baie geniet. Dit was baie gerieflik en baie rustig ook.
Mrt 2025
Annelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Gerieflike plek met 'n rustige atmosfeer, bied als wat jy nodig het. Sal definitief verblyf aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Montrose Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa-Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Montrose Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf463f4be295157a8962222086f49e1b9a6078c7afd4cb17dd31fbaea839684132c90efd4f01d448cbe03fc9fe1a0c5d5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Montrose Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.057889995401 18.838883499336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang