4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monty’s Cosy Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Table View in die Wes-Kaap en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep.
Die pragtige strand is net 5 minute se ry ver. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lamont Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Monty’s Cosy Haven het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang