9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Mooihoek Farm, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat.
Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker oopplan-leefkamer, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers: 2 slaapkamers vir paartjies en 'n kamer met 5 enkelbeddens, en 2 badkamers. Daar is ook 'n warm water buitestort beskikbaar.
Daar is 'n braai-area aan die voorkant van die kothuis.
Mooihoek Cottage is ideaal vir besoekers wat op soek is na naweekverblyf of 'n webgreek van die stadsgeraas af. Dit is perfek vir grondpad-fietsryers of drawwers van die langpad.
Skoon beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus en yskasgeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mooihoek Farm, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Gaste dink Mooihoek Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mooihoek Farm, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang