+25
Selfsorg in Erongo

Moon Landscape Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 136, Swakopmund River Plot, Swakopmund, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Moon Landscape Self-Catering bied bekostigbare oornagverblyf net 20 km buite Swakopmund.

Verblyf is beskikbaar in 2 ruim kamers wat geskik is vir 2 gaste in elk, en kan kinders op versoek akkommodeer. Kamer 1 is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Kamer 2 is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elk hul eie kombuisies toegerus met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot hul eie patio's met braaigeriewe en veilige parkering. Aktiwiteite in die omgewing sluit in 4x4-roetes, wildkyk, perdry en vierwielmotorfietstoere.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 136, Swakopmund River Plot, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Moon Landscape Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 136, Swakopmund River Plot, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80d1883fed076c5273771c9a3ad94bc8e663d690c00c98cd9aaa6aa2dddddefca99cf82ecd205907ae0862b8e1634eecc4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 136 Swakopmund River Plot Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.628561501505 14.709832370281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang