Moonflower Cottages - Garden Cottage 3
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesberg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Moonflower Cottages - Garden Cottage 3 is in die hartjie van die Noordelike Voorstede van Johannesburg geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies, sakereisigers en solo-ontdekkingsreisigers wat sentraal geleë verblyf soek.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n slim-TV met Netflix.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-transfers volgens reëling, wasgoeddiens en masseer- en skoonheidsterapie in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 32
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesberg, 2195, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesberg, 2195, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang