- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Mopipi B&B is tussen Zeerust en die Kopfontein-grenspos na Botswana geleë. Dit is die ideale oorblyplek op pad na Botswana.
Hierdie B&B bied verblyf in 3 kamers. Die kamers het 'n aardse kleurskema en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of twee enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe op die perseel soos die braai-area en veilige parkeerplek. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Die plaas is 17 km vanaf die Madikwe Wildreservaat en 55 km vanaf die Kopfontein-grenspos geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes
- Gaste dink Mopipi B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang