+31

Morgenbos Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42A Bult street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Morgenbos Guesthouse is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die bekoorlike kamers het lugversorging en bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die vreedsame huis het 'n swembad. Sonkrag is beskikbaar vir noodsaaklike toestelle gedurende kragonderbrekings. Daar is ook 'n nabygeleë restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Norman D
Besigheidsreis
5.0
Definitely had a lovely stay and will be back in the new year. Excellent accommodation and such a friendly and helpful hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Lyzanne L
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie blyplek het alles en nog meer aangebied. Baie gerieflik en ingerig! Hierdie blyplek het alles en nog meer aangebied, veral in 'n area wat so w...
Sien meer
Nov 2025
Francis S
Besigheidsreis
5.0
Fabulous. We had a quiet night's rest in a well-kept room in a beautiful location. Fabulous. We had a quiet night's rest in a well-kept...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Letisha D
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuiertjie was fantasties. Die eienaars is vriendelik en gaaf. Ons het baie lekker daar gebly.
Okt 2025
Quentin B
5.0
Gerieflik. Ligging is baie sentraal. Kamer is gerieflik en stylvol. Ek het my verblyf geniet.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42A Bult street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Morgenbos Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42A Bult street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ab42758a59145360acd853afa174c58290d8488b613f1f3a8078e770c8933f230da1d5b00846fa637f95bdb9cc7c95a858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 42A Bult street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45267256815 21.252480832084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang