6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Leutwein and Otavi Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Moringa Gardens Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n veilige kompleks in Swakopmund se middedorp geleë is. Dié kompleks is stapafstand vanaf die strand en is die ideale basis van waar jy die omgewing kan verken.
Dié ruim woonstel bied uitsigte oor Swakopmund en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n uittrek-enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel. Die woonstel is lig en modern en 'n paar areas lei na balkonne.
Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n wasmasjien, tuimeldroër en bied 'n outomatiese tandem-motorhuis. WiFi is beskikbaar. Die kompleks is veilig en het 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hubertus Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Leutwein and Otavi Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Moringa Gardens Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Leutwein and Otavi Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang