+42
B&B in Hartswater

Morning Sun Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Morning Sun Guesthouse is in Hartswater geleë en is 'n plek van uitsonderlike diens en detail, waar gaste aangemoedig word om hul skoene uit te trek.

Verblyf word vir sakereisigers, gesinne en vriende gebied of gaste wat net 'n oornagverblyf benodig. Gaste het 'n keuse van luukse dubbelkamers, tweepersoonskamers asook selfsorgeenhede omring deur welige groen tuine. Al die kamers het lugversorging en het 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad, of stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Bo en behalwe gerieflike verblyf, het Morning Sun Guesthouse pakkette vir partytjies of funksies wat op versoek beskikbaar is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mohau S
Saam met vriende
5.0
I enjoyed the place. Definitely coming back. Perfect stay. The place exceeded my expectations. I will definitely recommend it to my fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Rakhumo M
5.0
Home away from home. From the day of our arrival, we never experienced any negativity. The reception was gorgeous, the rooms were ready...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dedrei H
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gebly, kan beslis aanbeveel. Pragtige blyplek. Netjies, skoon, ruim kamer met alles wat ons nodig gehad het ingesluit. Die veilige parkering a...
Sien meer
Aug 2025
Lebogang M
Saam met lewensmaat
4.0
Good. They have to change the rooms design to modern design.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tiaan E
4.0
Very neat. Nie genoeg koffie nie.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Morning Sun Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f62864ec61dd28e95b0862d7dbd78ef83feedfe3b4eed9db0309d43b6b781d4c37a9e42abb813849ad9aa1534ece402c71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 41 & 43 Strydom str Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.7510462 24.8122617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang