Megido Guesthouse
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Carmichael Street, Ventersdorp, 2710, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Megido Gastehuis is 'n skilderagtige 20-akker semi-plaas gastehuis, net 2 km vanaf Ventersdorp se middestad in die Noordwes-provinsie. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word aangebied in verskeie kamers wat gemaklik 2 of 5 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Konferensiegeriewe met 'n projektor en groot wit skerm is beskikbaar vir gaste. Kinders kan die klimraam, trampolien en 'n 10 m-swembad geniet vir oefening of lesse.
Gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 100 Carmichael Street, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Gaste dink Megido Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Carmichael Street, Ventersdorp, 2710, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang