Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ventersdorp

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordwes

Dejandri is aan die oewer van die Rietspruitdam naby Ventersdorp in Noordwes geleë. Dejandri bied 'n rustige omgewing waar jy die natuurskoon om jou kan waardeer. Dit is die ideale akkommodasie as jy saam met vrien...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Kom klop gerus by ons aan! Ons het eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-chalets. Elke chalet het 'n apart...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en skuil tussen Ventersdorp en Potchefstroom. Dié lodge het slaapplek vir 40 en beskik oor 10 losstaande chalets en 'n luukse gesinstent met 3 slaapkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming ongeveer 35-minute se ry vanaf Potchefstroom in Noord-Wes. Die huis vorm deel van 'n plaas wat 2500 hektaar groot is, waar gaste die stilte en rustigheid van die omgewing kan geni...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Boskop Estate is op 'n bees- en perdeplaas sowat 20 km buite Potchefstroom. Die plaas bied verblyf in 4 basiese eenhede met verhit- en eetgeriewe. Eenheid 1 is 'n ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Klipfontein Game Reserve is naby Potchefstroom en bied die ideale verblyf vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. Die verblyf is op 'n wildreservaat sowat 5 km vanaf die Boskop-vulstasie waar gaste 'n slagter, alge...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Lodge in Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge is sowat 16 km buite Potchefstroom in Noordwes geleë. Selfsorgverblyf word in pragtige chalets en safari-tent-chalets gebied met 'n uitsig oor ongerepte bosveld met volop voëllewe en 'n rusti...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

DeWit Farmhouse is 'n ruim selfsorg-plaashuis vir 8 mense, wat op 'n werkende plaas net 70 km buitekant Derby geleë is. Die plaashuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ventersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za