+54
Selfsorg in Loskopvallei

Mossienes Kwekery

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Bejanca V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige atmosfeer. Wou nie teruggekom het huis toe nie, bly volgende keer definitief langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

As jy net wil rus en die natuur geniet, is Mossienes net die plek vir jou. Ons het heel lekker gebly. Die Chalet het alle dinge gehad wat nodig is, en die uitsig is baie mooi. Jacques was baie vriendelik en behulpsaam wanneer ons hom nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ongelooflike rustige naweek wegbreek. Vandat ons daar aangekom het, was ons verstom deur die skone natuur en rustigheid van die omgewing. Die verblyf was omtrent bo-op die water en deur die nag kon mens die heeltyd die vloei van water hoor. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing blyplek kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Uitgerus en het elke oomblik die natuur skoon geniet. Vreeslik lekker gebly. Die plante en natuurlik baie mooi. Plek lekker rustig en baie veilig. Die koffie kroeg se ontbyt en koffie melkskommel is die beste. Baie goeie vriendelike diens. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie rustig. Leker tussen die bome en op die Olifantsrivier. Baie lekker. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keegan M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Short and sweet but beautiful. It was good and we really enjoyed the short time we stayed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Hou so aan, ek gee julle 10 uit 10. Uitstekende plek vir sielerus met die groot bome en rivier. Heerlik ontspan en geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Mooi lekker. Lekker gebly. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gemaklik en pragtig! Mossienes het die mooiste ligging reg langs die rivier, wat tydens ons verblyf redelik sterk gevloei het, en heelwat voëls gelok het wat ons kon dophou vanaf ons dek. Ons het geen klagtes oor Mossienes nie, behalwe dat ons nie besef het die eenhede word nie gediens nie, en dat 2 plankies op die aanloop na die dek stukkend was en beserings kan veroorsaak - eienaar moet dalk net aandag hieraan gee. Andersins was dit 'n heerlike verblyf, wat alles verder bied wat nodig was om gemaklik te wees. Ons wens ons kon meer tyd spandeer en die restaurant besoek op die perseel, maar was deel van trou-reëlings by 'n nabye venue.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matilda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Personeel en eienaar baie hulpvaardig. Plekkie is ten volle toegerus. Mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a9556b31963148ee3fd0b6bd5edbea43260e5636e6c65adc1d80c49ed15c3ac6ce26c1d7453c38cb6d594b6609af7e8e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 De Wagensdrift Farm Off the N11 1080 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.406374793249 29.365132317221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang